'n QVRP blog
 
 Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

23.4.20

Vrystaatse dwergskeerbekmuis

Suncus orangiae orangiae

Die Vrystaatse dwergskeerbekmuis is dieselfde grootte as die Warrense dwergskeerbekmuis. Dit is ’n ligbruin kleur met ligkleurige bene asook die onderkant van die stert.

Dié muis kom voor in die Vrystaat, veral in die omgewing van Bothaville.

(Het iemand dalk 'n foto van ’n Vrystaatse dwergskeerbekmuis?)

No comments:

Post a comment

Gewilde onderwerpe