'n QVRP blog
 
 Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

16.1.20

Natalse bos-skeerbekmuis

Myosorex cafer

’n Donker skeerbekmuis met donker voete.

Die diertjie kom voor vanaf Durban tot in die middellande van KwaZulu-Natal en in die Oos-Kaap. Dit is ’n bedreigde spesie.

(Het iemand dalk 'n foto van ’n Natalse bos-skeerbekmuis?)

No comments:

Post a comment

Gewilde onderwerpe