'n QVRP blog
 
 Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

21.2.19

Reusenellie / Southern Giant Petrel

Macronectes giganteus

Die reusenellie se voorkoms is soortgelyk aan die grootnellie, dit het net heelwat meer wit by die kop en meer wit spikkels.

Hulle kom een-een voor of in groepe.

No comments:

Post a comment

Gewilde onderwerpe