'n QVRP blog
 
 Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

6.2.19

'n Sarsie flaminkkuikens

Dit gaan goed met die sarsie flaminkkuikens wat op die privaat ondersoeker, Mike Bolhuis se kleinhoewe in Pretoria aangekom het van die Kamfersdam gebied buite Kimberley.

No comments:

Post a comment

Gewilde onderwerpe