'n QVRP blog

Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

31.3.15

Lemurs kommunikeer deur toilette

Dit is nie net die mens wat boodskappe in toilette los nie. Navorsers het bepaal dat lemurs ook hul reuk by toilette laat op ’n manier wat sorg dat hulle in kontak bly met die res van hulle familie. Mannetjies gebruik dit ook om mekaar af te skrik of om ander te waarsku oor dreigende gevaar in die omgewing. Dit is enkele redes hoekom lemurs net een plek as toilet gebruik.



Foto: Iris Dröscher

No comments:

Post a Comment