'n QVRP blog
 
 Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

12.8.13

Witstormvoël (Snow Petrel)

Pagodroma nivea

Die witstormvoël word algemeen op pakys of op die see gesien in die omgewing van die Bouveteiland, omtrent halfpad tussen Suid-Afrika en Antarktika.

Die voëltjie vlieg baie vinnig en op die ys hardloop hulle soos wafferse strandlopers.

Hulle word sowat 34 cm.

(foto Brocken Inaglory)



No comments:

Post a comment

Gewilde onderwerpe