'n QVRP blog
 
 Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

18.6.13

Kleinduikstormvoël (South Georgian Diving Petrel)

Pelecanoides georgicus

Die kleinduikstormvoël lyk baie soos die gewone duikstormvoël. Die voëltjie toon ook dieselfde gedrag en maak ook nes in die vulkaanslak op Marion- en Prins Edward-eilande. Hulle grawe klein tonneltjies vir 'n nes.

No comments:

Post a comment

Gewilde onderwerpe