'n QVRP blog

Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

3.7.12

Los luiperd in Noordwes

Inwoners in die Groot Marico- en Swartruggens-omgewing is gewaarsku om op die uitkyk te wees vir ‘n rondloper luiperd.

Indien die luiperd gewaar word moet die plaaslike polisie of natuurbewaringsbeamptes in kennis gestel word.

Die luiperd het moontlik ontsnap vanaf 'n plaas in die Sterkstroom-omgewing.

No comments:

Post a Comment