'n QVRP blog

Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

9.7.12

Die Wit Tier

Die wêreld se wit tiere het met om en by 4% vermeerder toe 'n wit tierwelpie gebore is by die Skazka-dieretuin in Yalta in die Ukraine. Dit is raar vir 'n wit tier om lewe te skenk aan vier welpies en nog meer so as een wit is.





No comments:

Post a Comment