'n QVRP blog

Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

19.3.12

Uile ingespan teen rotte

Die Stad Johannesburg het uile gekies om ‘n rotplaag in Alexandra te bestry, het Nkosinathi Nkabinde, woordvoerder van die stad, Woensdag gesê.

Metodes om van rotte ontslae te raak, sluit uile, hokke en uitroking in.

“Die stad het besluit op die uile-oplossing,” het hy gesê.



Uile ingespan teen rotte in Jhb

No comments:

Post a Comment