'n QVRP blog

Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

13.2.12

Wêreld se eerste baster-haai

Australiese wetenskaplikes het die ontdekking van twee verskillende haaispesies wat gepaar het, verwelkom.

Dit is iets wat nog nooit vantevore gesien is nie en kan haaie op die lange duur help om beter in warm oseane te oorleef.

Die hoofnavorser, Jess Morgan, het gesê die paring van die Australiese swartvin-rifhaai met sy internasionale ekwivalent, die algemene swartvin-rifhaai, was ‘n ongehoorde ontdekking, met gevolge vir die hele haai-populasie.

Wêreld se eerste baster-haai ontdek


No comments:

Post a Comment