'n QVRP blog

Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

14.11.11

Die kat kom weer

’n Kat wat huis toe verlang het, het 3 000 km ver uit die verre noorde van Australië na die ander kant van die vasteland gestap.

Dit het Jessie byna 15 maande geneem om te stap van ’n plaas naby Darwin in die Noordelike Gebied tot by die woning in Adelaide, Suid-Australië, wat sy as haar tuiste verkies, het me. ­Sheree Gale, Jessie se eienaar, gesê.

Kat stap 3 000 km terug huis toe

No comments:

Post a Comment