'n QVRP blog

Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

20.6.11

Vlinders wat aanlê

Een soort vroulike vlinder sien net een keer in ‘n leeftyd kans vir paar. Daarna maak sy haar vlerke toe en hou lastige mannetjies wat weer wil paar uit haar hare.

No comments:

Post a Comment