'n QVRP blog

Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

18.9.09

Gesonde, goedkoop hondekos

Moenie groenteskille, die buiteblare van kool, ou brood en olie of oorskietslaai weggooi nie. Sny dit fyn, waar nodig, en kook dit in baie water tot sag. Roer sout en genoeg mieliemeel by en kook 'n stywe pap.

No comments:

Post a Comment