'n QVRP blog
 
 Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

19.8.09

Tristan & Suzy


Hier is Magda se Tristan, haar worshond wat nie 'n kat kon verdra nie, saam met haar
kieter straatkat Suzy. Die twee kan mekaar nou eenvoudig net nie uitlos
nie! Die kat lek die hond skoon en die hond beskerm die kat met haar
lewe! Moenie dink iemand kan aan Suzy vat sonder om eers verby Tristan
te kom nie!

No comments:

Post a comment

Gewilde onderwerpe