'n QVRP blog
 
 Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

7.7.09

Rotweiler

Die Rotweiler is kalm, vol selfvertoue, lojaal en 'n goeie huisvriend. Die honde het oor die algemeen 'n wag-en-kyk houding. Die hond aanvaar nie sommer enige dier of persoon as 'n vriend nie. Die honde is besonder beskermend teenoor sy huis en familie, hulle is gehard en werk graag.

3 comments:

  1. Anonymous13/8/10 13:05

    Ons het ook nb rotweiler wat nou amper 2jaar oud is. Hy het op ses weke n puppy training klas bygewoon, waar hul geleer word om verdraagsaam teenoor ander honde te wees, en ook nie te blaf wanneer dit nie nodig is nie. Ek kan dit sowaar vir enige iemand aanbeveel, want n mens pluk die vrugte daarvan. Ons is ook geleer om nie die hond opsetlik te tart om kwaad te raak nie- sy voorkoms se genoeg hy het noe nodig om soos n bullebak teenoor almal op te tree nie. Ons almal was daardie tyd baie skepties oor n Rotweiler oor sy naam wat hom voortuit loop, maar ons het so lief geraal vir hom.Hy is liefdevol en hy is kwaai net wanneer dit nodig is.Wys jou hulle hoef nie die buffels te wees wat mense hul uitmaak nie.

    ReplyDelete
  2. Anonymous7/6/13 14:51

    Ek stem heeltemal saam, is self 'n rotweiler freak, maar 'n baste rotweiler is 'n blikskottel, ek sit op die oomblik met 2 half sussies en die baklei kort kort, ek moes al met die sambok onder hul inklim, albei is gesteriliseer en is 'n jaar uit mekaar gebore, hul byt mekaar letterlik stukkend maar die kleintjie (jonger een) is baie beskermend teenoor my, sy het vir my meer rotweiler bloed in as die ander een, die is meer 'n labrador en sy is ook groter as die jonger een. Ek was vertel dit is beide rottweilers maar heellaas nie, maar ek is nog net so vrek lief vir hulle, gelukkig luister hul darem as ek praat of net aan die sambok vat. Maar dit is nie virmy lekker as hul baklei nie, en tog kry hul ewe veel aandag by my, maar die klein kinder strek die ouer een voor, die jonger een het ook in die huis groot geword, kan dit dalk die probleem wees - of moet ek maar 'n reun kry, ek is so bang dat hul dalk nog dan meer sal baklei, wat stel jul voor.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous10/6/13 08:36

      Puppy training is always a good idea.

      Delete

Gewilde onderwerpe