'n QVRP blog
 
 Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

30.6.09

Troeteldiere, 'n gids vir beginners

Troeteldiere is wonderlike maats en groot pret. Dit is egter 'n groot verantwoordelikheid om vir hulle te sorg.

Hoe kies 'n mens die regte soort troeteldier? Watter soort kos moet jou troeteldier kry? Hoe weet jy as hy siek is? Wat moet jy doen as jou troeteldier ouer word?

Troeteldiere 'n Gids Vir Beginners is vol nuttige inligting vir beginners wat meer wil weet oor gewilde troeteldiere soos: Honde, katte, konyne, marmotte, hamsters, muise en rotte, budjies, kanaries, kokketiele, sebravinke, visse.

No comments:

Post a comment

Gewilde onderwerpe