'n QVRP blog

Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

22.6.09

Iguana


'n Iguana is 'n likkewaanagtige akkedis. Die gewildste soort, Iguana iguana woon naby water, eet plante en word tot 1,8 meter laank.

'n Iguana het 'n derde oog bo-op sy kop. Dit kan tussen lig en donker onderskei, maar nie tussen kleure nie.

(foto Christian R. Linder)

No comments:

Post a Comment