'n QVRP blog
 
 Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

18.5.09

Gif in jou tuin

Plante wat kan giftig wees vir troeteldiere:


Affodille

Akkerbome

Asaleas

Botterblomme

Irisse

Krismisrose

2 comments:

  1. Jack Adams8/6/09 07:49

    Help asb eks raad op!

    Ekt 2 honde n boxer en n boerboel en hulle het n probleem met bosluise ek was hul gereeld en het n omtrent als gebruik wat die PETSHOP aan befeel maar dit werk nie .Ek raak skaam as vriende en familie kom kuier want dit lyk seker asof ek nie na my diere kyk nie maar eks lief ve hulle.Ekt be iemand gehoor dat mens n tiepe kalk kry wat jy op jou werf n sprinkkel dit help ...kan iemand m se of die kalk bestaan en of dit regtig werk? HELP

    ReplyDelete
  2. Anonymous23/1/12 08:21

    Kry chloorpiriphos (dink dis die korrekte spelling) verdun dit, gebruik dit as 'n dip of spuit die honde en hul slaap plekke asook hul le plekke, dit help vir vlooie ook net so goed. Kyk by senwes vir dit. Hoop jy het dalk vir my raad, my boerboel het knoppe op haar lyf begin kry, ek't gedink dis bosluise maar dit is nie. Sy krap dit stukkend en het nou al oor haar hele lyf versprei. Die vliee los ook nie daardi wonde uit nie. Ek weet nie of dt dalk iets in my gras is nie.

    ReplyDelete

Gewilde onderwerpe