'n QVRP blog
 
 Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

24.3.09

Bruno



Wim Hollander se Alsation wat hy ongeveer tien jaar gelede "gered" het van 'n teler in die Vrystaat. Hierdie hond se hart is piepklein vergeleke met sy buitengewone groot bou. Klippe aandra (sommige so klein soos 'n outydse 1 sent stuk) is 'n groot tydverdryf.

No comments:

Post a comment

Gewilde onderwerpe