'n QVRP blog
 
 Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

19.1.09

Sterilisasie

Verantwoordelike troeteldiereienaars laat hul diere steriliseer. Duisende diere beland jaarliks op straat of by 'n diereskuiling. Suid-Afrika het 'n oorbevolking van troeteldiere en die probleem raak al groter. Hier is net 'n paar redes waarom dit beter is om jou dierevriende te laat steriliseer :

Die risiko dat jou dier siektes sal optel en versprei raak heelwat minder.

Diereskuilings en die staat kan beter sorg vir hawelose troeteldiere.

Jou diere sal minder aggressief wees.

Jou troeteldier sal rustiger wees.

Troeteldiere se kanse om kanker te kry word minder.

13 comments:

  1. Noeleen van Tonder6/7/09 08:46

    Ek wil graag weet hoeveel keer 'n reen by 'n teef moet kom voor sy dragtig sal wees?

    ReplyDelete
  2. Anonymous10/4/12 10:57

    Kan n ligte pynstiller toe gedien word aan n swanger hondjie wat naby haar tyd is???

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous11/4/12 10:43

      Dit is iets waaroor 'n vearts moet besluit NADAT jou hondjie ondersoek is.

      Delete
  3. Anonymous12/4/12 11:46

    Hoe lank na n kat kleintjies gekry het, kan sy gesteriliseer word?

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous16/4/12 13:49

      8 weke

      Delete
    2. Anonymous16/4/12 20:36

      Maar wat as sy dan weer dragtig is.

      Delete
    3. Anonymous18/4/12 10:49

      Dan wag jy tot na die kleintjies gebore is. Mens moet probeer om hulle weg te hou van ander katte nadat hulle geboorte geskenk het. Hulle raak maklik swanger in daai tyd.

      Delete
  4. Anonymous10/8/12 11:42

    Kan ons 'n hamster steriliseer?

    ReplyDelete
  5. Anonymous9/12/15 20:04

    Hoe lank duur 'n inspuiting wat verhoed dat 'n kat op hitte kom?

    ReplyDelete
  6. Anonymous9/12/15 20:06

    Hoe lank duur 'n inspuiting wat verhoed dat 'n kat op hitte kom?

    ReplyDelete
  7. Anonymous1/3/18 08:36

    Goeie more

    Ek het n 9 maande oue ierse terrier wat op hitte is, hoelank bly hul op hitte en wanneeer kan hulle weer op hitte gaan.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous16/3/18 14:52

      Hulle bly so twee weke + op hitte. Elke ses maande.

      Delete

Gewilde onderwerpe