'n QVRP blog

Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

24.5.18

Hond vir blindes grootgemaak

Die SA Gidshondeverening het ’n groot behoefte aan gewone mense wat help om gidshonde groot te maak.

Carla Rittonori van Mountain View, Pretoria, het die afgelope jaar vir Sykes, ‘n golden retriever-kruising grootgemaak.
Hy kry nou verdere opleiding sodat hy binnekort ‘n gidshond vir ‘n blinde persoon kan wees.

No comments:

Post a Comment