'n QVRP blog

Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

28.3.18

Chathamalbatros of – malmok / Chatam Albatross

Thalassarche eremita

’n Uiters seldsame voël. Hulle lyk baie soos die Salvinalbatros, behalwe dat die kop en nek grys is, sonder die wit “mus” op die kop. Die snawel is geel met ’n vlek aan die punt van die onderste mandibel.

No comments:

Post a Comment