'n QVRP blog

Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

20.7.17

Geteelde leeus skenk geboorte in die bos

The South African Predator's Association (SAPA) het die video gedeel van 'n leeumannetjie en wyfie met hul welpies. Die leeus was na bewering oorspronklik in aanhouding en het die welpies gekry nadat hul hervestig is in die natuur.

No comments:

Post a Comment