'n QVRP blog

Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

6.4.17

Indiese geelneusalbatros (-malmok) / Indian Yellow-nosed Albatross)

Thalassarche carteri

Die Indiese geelneusalbatros is die Indiese Oseaan-boetie van die Atlantiese geelneusalbatros. In die winter is dit ’n algemene besoeker aan die Suid-Afrikaanse ooskus.

Hierdie soort het ook ’n swart snawel met ’n breë geel snawelnok.


(foto: JJ Harrison)

No comments:

Post a Comment