'n QVRP blog

Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

10.2.17

Atlantiese geelneusalbatros (-malmok) / Atlantic Yellow-nosed Albatross

Thalassarche chlororhynchos

Hierdie albatros is ’n gereelde besoeker aan die weskus van Suid-Afrika.

Die Atlantiese geelneusalbatros is van die kleinste albatrosse wat mens kry. Jy kan hulle uitken aan die swart snawel en die breë geel snawelnok.

No comments:

Post a Comment