'n QVRP blog

Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

26.1.17

Watermuishond in vleiland vrygelaat

'n Watermuishond (kommetjiesgatmuishond) is vroeg Woensdagoggend (25 Januarie 2017) op 'n inwoner van Port Elizabeth se erf aangetref en deur Arnold Slabbert van die stedelike kleinwildbewaringsgroep Wildline gevang en vrygelaat.

No comments:

Post a Comment