'n QVRP blog

Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

27.1.17

Geelbobbejaan / Yellow Baboon

Papio cynocephalus cynocephalus

Die geelbobbejaan sal jy kan besigtig in ons buurlande, Zimbabwe en Mosambiek. Die geel kleur kom veral voor op die agterbene. Soms is dit ’n olyfgeel of olyfbruin.



(foto: Geoff Gallice)

No comments:

Post a Comment