'n QVRP blog

Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

18.8.16

'n 1 000 punte-tot-prente-boek: Diere

Onthou jy nog daardie punte-tot-prente-tekeninge van kleintyd?

Herontdek vandag weer hierdie lekker. Verbind die punte, wat in groepe van honderd verdeel is, elk met ’n ander kleur, sodat jy maklik die volgende punt kan kry. Jy het ’n halfuur tot ’n uur per skets nodig asook 'n bietjie konsentrasie en geduld. Die eindresultaat: ’n diereprent wat jy met trots kan raam en jou boonop ure se pret verskaf het. Punte-tot-prente-tekeninge het duidelik hul kinderskoene ontgroei!

'n 1 000 punte-tot-prente-boek: Diere / Thomas Pavitte -- Human & Rousseau, 30 Mei 2016; 48 p. ; sagteband. -- ISBN 9780798173902

'n 1 000 punte-tot-prente-boek: Diere,
Bettie Blom,
18 Augustus 2016.

2

No comments:

Post a Comment