'n QVRP blog

Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

25.8.16

Antarktiese voëls kan tussen mense onderskei

Jy het dalk al gehoor van voëls wat tussen mense kan onderskei. Dit is normaalweg voëls wat tussen mense woon, so dit is verstaanbaar. Maar wat van voëls wat weg van mense woon?

Wetenskaplikes van Suid-Korea wat meeue in Antarktika bestudeer het, het vasgestel dat hulle ook tussen individue kan onderskei. Nadat die voëls die wetenskaplikes drie tot vier keer gesien het, kon hulle sekere individue herken.



No comments:

Post a Comment