'n QVRP blog

Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

21.7.16

Ou grootbek

Wetenskaplikes het vroeër vanjaar bekend gemaak dat hulle ’n nuwe fossiel van ’n plankton-eter ontdek het van die genus Rhinconichthys.

’n Skedel van die spesie wat 92 miljoen jaar gelede geleef het, is in Colorado in die VSA ontdek. Hulle bekke het ’n ekstra spesiale been bevat wat dit in staat gestel het daarom ekstra wyd oop te maak om plankton te versamel.


(foto: Robert Nicholls)

No comments:

Post a Comment