'n QVRP blog

Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

8.6.16

Perd-fluisteraar

Die sogenaamde perde-fluisteraar Monty Roberts is wêreldwyd bekend vir sy nie-geweldadige metode om perde in te breek. Hy het bevind dat perde met hul liggaamshouding kommunikeer en dan mense dit kan namaak om met perde te kommunikeer. Die 81-jarige is tans in Suid-Afrika om demonstrasies van die Join up metode te doen.

No comments:

Post a Comment