'n QVRP blog

Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

18.4.16

Hoekom het sebras strepe?

Baie van ons het al op een of ander stadium gewonder hoekom sebras nou juis strepe het.

Een teorie was dat dit dalk vir kamoeflering is. Navorsers het egter nou bepaal dat dit niks met kamoeflering te doen het nie. Hulle het ook bevind dat dit ook nie ’n rol speel in sosialisering nie.

Die vraag bly staan: Hoekom het sebras strepe?



(foto: Tim Caro / UC Davis)

No comments:

Post a Comment