'n QVRP blog

Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

14.3.16

Dié perde is terapeute

Die perde van die Suid-Afrikaanse perdryvereniging vir gestremdes wéét hulle is terapeute. So sê Julia Morris, fondsinsamelaar van die vereniging. Nie net help hulle fisies en verstandelik gestremde kinders om hul liggame te versterk en hul verstande te prikkel nie, maar hulle help ook om hul selfvertroue te bou.

No comments:

Post a Comment