'n QVRP blog

Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

5.2.16

#Woordfees Frans Rautenbach –Verkyker, grondpad en kaart Jou Krugerwildtuin gids

Frans Rautenbach vertel aan Toast Coetzer presies hoe lekker die Krugerwildtuin kan wees: Wat om te doen, wat om te verwag, waar om te bly en wat om te eet.

Verkyker, grondpad en kaart is deurspek met persoonlike ervarings en praktiese raad oor hoe om die beste uit die Wildtuin-ervaring te haal.

Genre: Skrywers
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R50 | R60 by die deur
Plek: ATKV-Boektent, Stellenbosch
Datum: 5 Maart 2016, 10:30

Woordfees 2016

Frans Rautenbach –Verkyker, grondpad en kaart Jou Krugerwildtuin gids,
Roekeloos,
5 Februarie 2016. 2


No comments:

Post a Comment