'n QVRP blog

Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

8.9.15

Koningpikkewyn / King Penguin

Apetenodytes patagonicus

Die koningpikkewyn word selde opgemerk. Hy word van ander Suid-Afrikaanse pikkewyne onderskei deur sy grootte, sy spits snawel en die oranje oorvlekke. Dié pikkewyn word 94 tot 100 cm hoog.

Die koningpikkewyn maak nes op Marion- en Prins Edward-eiland.



(foto Dominic Sherony)

No comments:

Post a Comment