'n QVRP blog

Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

13.7.15

Dogtown SA die gewildste liefdadigheidsorganisasie

In ’n onlangse MySchool MyVillage MyPlanet Vote4Charity opname is Dogtown SA/Barking Mad as die gunsteling liefdadigheidsorganisasie.

Dogtown het R70 000 ontvang as wenner wat hulle gaan gebruik om honed te red, te rehabiliteer en huise vir hulle te vind.



No comments:

Post a Comment