'n QVRP blog

Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

23.6.15

Hoekom het sebras strepe?

’n Groep wetenskaplikes onder leiding van Brenda Larson kan nou hierdie vraag deels beantwoord. Wat hulle weet is dat die aantal strepe en die intensiteit daarvan bepaal word deur die temperatuur van hulle omgewing. Dit dui moontlik daarop dat die strepe help om liggaamstemperatuur te beheer en om hulle te beskerm teen sekere siektes.


’n Sebra ma en haar vulletjie in Tanzanië se Tarangire Nasionale Park. (foto Brenda Larison / UCLA)

No comments:

Post a Comment