'n QVRP blog

Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

1.6.15

Dansers is lief vir honde

Dancers Love Dogs (DLD) vind vanjaar plaas op 20 Junie by die Kunstekaap teater. Lede van verskeie dansgeselskappe en ander kunstenaars gaan hul talent gratis ten toon stel ten bate van die sterilisering van diere in die Wes-Kaap.

Daar gaan ook ’n vertoning wees deur die Suid-Afrikaanse Gidshondvereniging en Bob van die TV-program Expresso.



No comments:

Post a Comment