'n QVRP blog

Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

25.5.15

Boerdery, Innovasie & Bewaring

Daar word gekyk na die belangrike onderwerp van boerdery en bewaring. Daar is gereeld potensiaal vir konflik met wilde diere, maar party boere is reeds ver gevorder om saam met wilde diere te boer deur die konflik te bestuur.

Die kwessie word ondersoek in kykNET se program Groen op 14 Junie.

No comments:

Post a Comment