'n QVRP blog

Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

16.2.15

Dolfyne en magnete

Navorsers in Frankryk het bevind dat dolfyne gemagnetiseerde voorwerpe kan aanvoel.

Dit word algemeen aanvaar dat sekere seediere magnetiese velde gebruik vir orientering en navigasie.



No comments:

Post a Comment