'n QVRP blog

Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

19.1.15

Honde kan ook pessimisties wees

Honde lyk altyd opgewek en vrolik, so jy sou verwag dat hulle redelik optimisties sou wees.

’n Studie aan die University of Sydney skets ’n ander prentjie. Dr. Melissa Starling se bevindings is dat sommige honde ooglopend meer pessimisties as ander is.

Pessimistiese honde is versigtig en vat nie sommer kanse nie. Hulle hou waarskynlik ook nie van verandering nie. Hulle is ook geneig om meer te kerm.


Dr. Starling. (foto Verity Leatherdale)

No comments:

Post a Comment