'n QVRP blog

Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

5.1.15

Gaap ook aansteeklik vir wolwe

Wetenskaplikes het bevind dat gaap ook aansteeklik is vir wolwe.

Daar word dat die mens se gewoonte om te gaap as ’n ander persoon gaap iets te doen het met empatie. Dit is ook al bewys dat honde soms gaap as hul eienaars gaap. Dit is hoekom hulle in Japan navorsing gedoen het met wolwe, om uit te vind of honde dit by ons geleer het en of dit deel is van hul evolusionêre herkoms.

Die bevindings dui daarop dat wolwe dalk nog altyd aangesteek het as dit kom by gaap.


(foto Teresa Romero)

No comments:

Post a Comment