'n QVRP blog

Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

1.12.14

Ebola maai ook onder diere

Nuwe navorsing onder gorillas wat deur die Ebola-virus getref is dui daarop dat diere ernstig geaffekteer word.

Voortplanting, migrasie en die sosiale dinamika van die gorillas is ontwrig. Die navorsing dui op die behoefte om ’n plan te ontwikkel wat ook na die oorlewing van diere omsien onder sulke omstandighede.



(foto Céline Genton, Universiteit van Rennes 1)

No comments:

Post a Comment