'n QVRP blog

Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

24.11.14

Slange & Slangbyt in Suider-Afrika

’n Onontbeerlike gids vir die uitkenning van al die gevaarlike slange en algemene onskadelike slange in Suider-Afrika, sowel as belangrike en praktiese kitsinligting oor noodhulp ingeval van ’n slangbyt.

Eenvoudige ikone, verspreidingskaarte, bondige teks en talle volkleurfoto's help om slange wat algemeen in die streek voorkom maklik uit te ken.

Simptome en behandeling van slangbyte word beskryf, wat die leser lewensbelangrike noodhulpinligting gee. Slange en Slangbyt in Suider-Afrika is helder, prakties, maklik om te gebruik en van onskatbare waarde vir almal wat van die buitelewe hou.

Koop / Buy Slange & Slangbyt in Suider-Afrika >> (sagteband)

Koop / Buy Slange & Slangbyt in Suider-Afrika >> (eBoek)

Slange & Slangbyt in Suider-Afrika / deur Johan Marais -- Struik Nature, September 2014. -- 120 p. ; sagteband. -- ISBN 9781775840244



No comments:

Post a Comment