'n QVRP blog

Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

27.10.14

Noodhulp vir honde en katte: Stel vas wat gebeur het

Onthou! Bly altyd kalm. Jou troeteldier sal reageer op jou reaksie en om hulle kalm te hou is van groot belang. Daarom is dit belangrik om kalm te bly.

Stap 1: Kyk of daar enige uitwendige bloeding is en probeer dit stop.

Stap 2: Voel vir ’n hartklop. Die hart sit omtrent 5 tot 7 cm bo die dier se elmboog aan die linker borswand.

Stap 3: Stel VA of die dier in skok is.

Stap 5: Kyk vir enige eksterne wonde.

Stap 6: Kry die dier sodra moontlik by ’n veearts.

5 comments:

  1. Anonymous20/1/15 15:40

    Help Asb. Kan ek Blomswael wat met vaseline gemeng is op my hond se omloop gebruik?

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous20/1/15 15:44

      Kan dalk. Ek het al gehoor van mense wat swael en samboksalf meng.

      Delete
  2. Anonymous26/1/16 10:23

    ja jy kan ek het dit op my bull terrier gesit die resep en dit het sy vel baie mooi gemaak hy het brandsiekte gehad camphopr room original hele bottle,buisie sink salf, 250 g blomswael en een klein bottle gensin violet sy vel is nou weer baie mooi

    ReplyDelete
  3. Anonymous30/6/16 16:17

    hi daar, 'n vriend van my se hanod het twee dae terug hondjies gekry, hul net skielik begin om op te hou drink aan hul ma en sukkel on asem te haal wat kan sy doen om hul te help.

    ReplyDelete
  4. Hi as daar iemand is wat kan help ons doberman die miniatures sort het van die bank afgespring en haar after been seer gemaak sy weeg so 3kg kan ek haar n kwart disprin gee net tot more Dan sal ons haar veearts tie neem baie dankie

    ReplyDelete