'n QVRP blog

Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

4.8.14

Afrika olifant het ’n bobaas reuksintuig

’n Reuksintuig is baie belangrik vir oorlewing in die diereryk. Dié vermoë bepaal hoe goed jy kos opspoor, jou vyande vermy en ’n maat vind. Jou reuksintuig word bepaal deur jou gene, meer spesifiek, die aantal olfaktoriese reseptore in jou gene. En van alle diere het olifante die meeste. Twee keer meer as honde en vyf keer meer as mense. Dit is die bevindings van ’n studie wat vandeesmaand gepubliseer is in Genome Research.


(foto: Eric Green)

No comments:

Post a Comment