'n QVRP blog

Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

29.7.14

Honde is jaloers

As jou hond teen jou skuur, terwyl jy ’n ander hond vryf, beteken dit net een ding, Wagter is jaloers.

’n Studie gepubliseer in die joernaal PLOS ONE het bevind dat honde wel jaloers kan wees. Die tipe gedrag kom ook hoofsaaklik voor wanneer dit ’n ander hond is wat die baas se aandag aftrek. Ander gedrag van ’n jaloerse hond sluit uit aggressie teenoor die ander hond, druk dalk die ander hond weg, of bly tussen jou en die ander hond.


(foto Noël Zia Lee)

No comments:

Post a Comment