'n QVRP blog

Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

21.7.14

Brilpikkewyn / African Penguin

Spheniscus demersus

Die brilpikkewyn kom volop vooraan die Suid-Afrikaanse kus. Hulle word maklik uitgeken aan hul swart-en-wit gesigte en hul wit onderkant met ’n swart streep.

Die geluid wat hulle maak klink baie soos ’n donkie se gebalk.



No comments:

Post a Comment