'n QVRP blog

Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

23.4.14

Kuiken uit die hel

So lyk die sogenaamde "kuiken uit die hel", Anzu wyliei, wie se ontdekking verlede maand aangekondig is deur navorsers van die Carnegie en Smithsonian museums, en die Universiteit van Utah in die VSA.

Hierdie voëlagtige dinosourus van meer as 200 kg en 3 meter hoog het meer as 66 miljoen jaar gelede geleef.

Gedeeltelike skelette van die dier is in Noord- en Suid-Dakota in die VSA gevind.



(afbeelding: Mark Klingler, Carnegie Museum of Natural History)

No comments:

Post a Comment